GENESIS 41:32
GENESIS 41:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En wat dit betref dat die droom twee maal vir Farao herhaal is — dit is omdat die saak deur God vas besluit is en God dit gou sal doen.
GENESIS 41:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En wat die herhaling van die droom aan die farao op twee maniere betref: Omdat die saak van God se kant af vasstaan, is God haastig om dit gou te doen.
GENESIS 41:32 Bybel vir almal (ABA)
Die droom het twee maal na jou toe gekom, want God het dit klaar besluit en Hy sal nie lank wag om dit te doen nie.”
GENESIS 41:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die droom het twee keer na u toe gekom omdat die saak vas staan by God. Hy sal dit binnekort uitvoer.
GENESIS 41:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daarom is die droom vir Farao twee maal verdubbel; dit is omdat die saak deur God vasgestel is, en God sal dit binnekort laat gebeur.