GENESIS 41:31
GENESIS 41:31 Bybel vir almal (ABA)
Die mense sal nie meer kan onthou van die baie kos wat daar was nie, omdat dit dan so sleg sal gaan.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En van die oorvloed sal in die land niks gemerk word weens dié hongersnood wat daarna sal wees nie; want dit sal baie swaar wees.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hongersnood sal so straf wees dat 'n mens later niks meer van die oorvloed sal merk nie.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die oorvloed in die land sal vanweë die hongersnood wat daarop volg, nie meer onthou word nie. Ja, dit sal baie erg wees.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die oorvloed sal in die land nie bekend wees nie vanweë die hongersnood wat daarop volg; want dit sal baie swaar wees.
Deel
Lees GENESIS 41