GENESIS 41:29
GENESIS 41:29 Bybel vir almal (ABA)
Daar sal nou sewe jaar lank baie kos in die hele Egipte wees, meer as genoeg.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, daar kom sewe jare van groot oorvloed in die hele Egipteland
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Daar sal in die hele Egipte sewe jaar groot oorvloed kom.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, daar kom sewe jaar van groot oorvloed in die hele Egipteland.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, daar kom sewe jare van groot oorvloed in die hele Egipteland
Deel
Lees GENESIS 41