GENESIS 41:25
GENESIS 41:25 Bybel vir almal (ABA)
Josef het vir die farao gesê: “Die twee drome wat jy gehad het, beteken dieselfde. God het vir jou gesê wat Hy wil doen.
GENESIS 41:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Josef vir Farao: Die droom van Farao is een en dieselfde. Wat God van plan is om te doen, het Hy aan Farao te kenne gegee.
GENESIS 41:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Josef vir die farao: “U het maar net een droom gehad. Wat God wil doen, het Hy aan u meegedeel.
GENESIS 41:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josef sê toe vir die farao: “Die drome van die farao – dit is maar een droom. Dit wat God gaan doen, het Hy aan die farao bekend gemaak.
GENESIS 41:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Josef vir Farao: Die droom van Farao is een: God het aan Farao bekend gemaak wat hy gaan doen.