GENESIS 41:23
GENESIS 41:23 Bybel vir almal (ABA)
Ná hulle het daar ook sewe droë, maer koring-are uitgekom. Die warm oostewind het hulle droog gewaai.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ná hulle spruit daar sewe are uit wat dor, maer en deur die oostewind verskroei was
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ná hulle kom daar toe sewe droë, skraal are uit wat verskroei is deur die oostewind.
Deel
Lees GENESIS 41