GENESIS 41:21
GENESIS 41:21 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het die vet koeie ingesluk, maar 'n mens kon nie sien dat hulle die vet koeie opgevreet het nie, want hulle was so maer soos voorheen. Toe het ek wakker geword.
GENESIS 41:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dié het in hulle maag ingegaan, maar 'n mens kon nie merk dat hulle in hul maag ingegaan het nie; want hulle aansien was lelik soos in die begin. Toe het ek wakker geword.
GENESIS 41:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat hulle ingesluk was, kon jy dit nie aan die maeres merk nie: hulle het nog net so sleg gelyk as aan die begin. “Toe het ek wakker geskrik.
GENESIS 41:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe hulle in hulle ingewande was, kon 'n mens nie eers sien dat hulle in hulle ingewande ingegaan het nie. Hulle het so sleg gelyk soos aan die begin. Toe het ek wakker geword.
GENESIS 41:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hulle dit opgeëet het, was dit nie bekend dat hulle dit geëet het nie; maar hulle was nog steeds sleg bevoorreg, soos in die begin. So het ek wakker geword.