GENESIS 41:20
GENESIS 41:20 Bybel vir almal (ABA)
Die maer, lelike koeie vreet toe die sewe vet koeie op.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die maer en lelike koeie het die sewe eerste vet koeie opgeëet
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe vreet die lelike maer koeie die eerste sewe, die vettes, op.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En toe vreet die maer en lelike koeie die eerste sewe vet koeie op!
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die maer en die swak koeie het die eerste sewe vet koeie opgeëet.
Deel
Lees GENESIS 41