GENESIS 41:1
GENESIS 41:1 Bybel vir almal (ABA)
Twee jaar later het die farao 'n droom gehad. Hy het gedroom hy staan langs die Nyl-rivier.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
NÁ verloop van twee volle jare het Farao gedroom dat hy by die Nyl staan
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Twee jaar later het die farao 'n droom gehad. Hy het gedroom hy staan langs die Nyl.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ná verloop van twee jaar het die farao gedroom: Kyk, hy staan langs die Nyl
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En aan die einde van twee volle jare het Farao gedroom, en kyk, hy het by die rivier gestaan.
Deel
Lees GENESIS 41