GENESIS 40:4
GENESIS 40:4 Bybel vir almal (ABA)
Die hoof van die farao se wagte het Josef gekies en aangestel om ook vir die skinker en die bakker kos te bedien. Hulle was lank in die tronk.
GENESIS 40:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die owerste van die lyfwag het Josef by hulle aangestel om hulle te bedien. En hulle was 'n tyd lank in bewaring.
GENESIS 40:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hoof van die lyfwag het Josef vir hulle beskikbaar gestel: hy moes hulle bedien. Toe hulle al lank in die tronk was
GENESIS 40:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hoof van die lyfwag het Josef by hulle aangestel, en hy het hulle persoonlike bediende geword. Hulle was lank onder bewaking.
GENESIS 40:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die owerste van die lyfwag het Josef met hulle bevel gegee, en hy het hulle gedien; en hulle het 'n tyd lank in bewaring gebly.