GENESIS 40:18
GENESIS 40:18 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Josef vir hom: “Ek sal vir jou sê wat jou droom beteken: Die drie mandjies beteken drie dae.
Deel
Lees GENESIS 40GENESIS 40:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe antwoord Josef en sê: Dit is die uitlegging daarvan — die drie mandjies is drie dae.
Deel
Lees GENESIS 40GENESIS 40:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josef het vir die bakker gesê: “Dit is die uitleg: die drie mandjies is drie dae.
Deel
Lees GENESIS 40GENESIS 40:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josef het geantwoord en gesê: “Dit is die verklaring: Die drie mandjies is drie dae.
Deel
Lees GENESIS 40GENESIS 40:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Josef antwoord en sê: Dit is die uitlegging daarvan: Die drie mandjies is drie dae.
Deel
Lees GENESIS 40