GENESIS 4:6 - Compare All Versions

GENESIS 4:6 ABA (Bybel vir almal)

Die Here vra toe vir Kain: “Hoekom is jy kwaad en hoekom is jou mond dik?

GENESIS 4:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En die HERE sê vir Kain: Waarom is jy kwaad, en waarom laat jy jou hoof hang?

GENESIS 4:6 AFR83 (Afrikaans 1983)

Toe sê die Here vir Kain: “Waarom is jy kwaad? Waarom is jy bedruk?

GENESIS 4:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die HERE vra toe vir Kain: “Waarom is jy kwaad, en waarom is jy terneergedruk?

GENESIS 4:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Toe sê die HERE vir Kain: Waarom is jy toornig? en waarom het jou aangesig geval?

GENESIS 4:6 DB (Die Boodskap)

Die Here het toe vir Kain gesê: “Hoekom is jy so kwaad en terneergedruk?

GENESIS 4:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Hoekom is jy so kwaad?” vra die HERE vir hom. “Hoekom hang jou gesig so?