GENESIS 4:14
GENESIS 4:14 Bybel vir almal (ABA)
U jaag my nou weg, en daar is nie meer plek vir my op die aarde nie. Ek moet ook vir U wegkruip. Ek moet rondswerf en ek het nie 'n huis waar ek kan woon nie. Elkeen wat my kry, sal my wil doodmaak.”
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, U verdryf my nou uit die land uit, en ek moet my verberg vir u aangesig: 'n swerwer en vlugteling sal ek op die aarde wees, en elkeen wat my kry, sal my doodslaan.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
U verdryf my nou van my grond af, en tot U het ek nie meer toegang nie. Ek sal 'n doellose swerwer op aarde wees, en wie my raakloop, sal my vermoor.”
Deel
Lees GENESIS 4