GENESIS 39:7
GENESIS 39:7 Bybel vir almal (ABA)
Nadat Josef die bestuurder van die huis geword het, het Potifar se vrou na Josef begin kyk en sy het verlief geraak op hom. Sy het vir Josef gesê: “Kom slaap by my.”
Deel
Lees GENESIS 39GENESIS 39:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ná hierdie dinge het die vrou van sy heer haar oë na Josef opgeslaan en gesê: Kom hou gemeenskap met my.
Deel
Lees GENESIS 39GENESIS 39:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Na sy bevordering in sy eienaar se huis het dié se vrou na Josef gekyk en vir hom gesê: “Kom slaap by my.”
Deel
Lees GENESIS 39