YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 39:2

GENESIS 39:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE was met Josef sodat dit met hom goed gegaan het in die huis van sy Egiptiese meester.

Deel
Lees GENESIS 39

GENESIS 39:2 Bybel vir almal (ABA)

Die Here was by Josef, en dit het baie goed gegaan met alles wat hy gedoen het. Hy het in die huis van sy eienaar in Egipte gewoon.

Deel
Lees GENESIS 39

GENESIS 39:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die HERE was met Josef, sodat hy 'n voorspoedige man was; en hy het in die huis van sy heer, die Egiptenaar, gebly.

Deel
Lees GENESIS 39

GENESIS 39:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here was by Josef en dit het baie goed gegaan met hom. Hy het in die huis van sy eienaar, die Egiptenaar, gebly.

Deel
Lees GENESIS 39

GENESIS 39:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE was met Josef, en hy was 'n suksesvolle man. Hy was werksaam in die huis van sy eienaar, die Egiptenaar.

Deel
Lees GENESIS 39

GENESIS 39:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die HERE was met Josef, en hy was 'n voorspoedige man; en hy was in die huis van sy heer, die Egiptenaar.

Deel
Lees GENESIS 39

GENESIS 39:2 Die Boodskap (DB)

Die Here was baie naby aan Josef en dit het goed met hom gegaan. Hy het in Potifar se huis gewoon en ook daar gewerk.

Deel
Lees GENESIS 39

GENESIS 39:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE was met Josef sodat dit met hom goed gegaan het in die huis van sy Egiptiese meester.

Deel
Lees GENESIS 39
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's