GENESIS 38:5
GENESIS 38:5 Bybel vir almal (ABA)
Sy het nog 'n seun gekry en sy het hom Sela genoem. Hulle was in Kesib toe haar seun Sela gebore is.
Deel
Lees GENESIS 38GENESIS 38:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy het nog weer 'n seun gebaar en hom Sela genoem; en hy was in Kesib toe sy hom gebaar het.
Deel
Lees GENESIS 38GENESIS 38:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Juda in Kesib was, het sy weer 'n seun in die wêreld gebring en hom Sela genoem.
Deel
Lees GENESIS 38GENESIS 38:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy het weer 'n keer aan 'n seun geboorte gegee en hom die naam Sela gegee. Juda was in Kesib toe sy aan hom geboorte gegee het.
Deel
Lees GENESIS 38GENESIS 38:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy het weer swanger geword en 'n seun gebaar; en hy het hom Sela genoem, en hy was in Kesib toe sy hom gebaar het.
Deel
Lees GENESIS 38