GENESIS 38:23
GENESIS 38:23 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Juda: “Sy mag die goed hou. Ek wil nie hê die mense moet ons spot nie. Ek het die bok-lam gestuur, maar jy kon haar nie kry nie.”
Deel
Lees GENESIS 38GENESIS 38:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Juda: Laat sy dit hou, dat ons nie 'n bespotting word nie. Kyk, ek het hierdie boklam gestuur, maar jy het haar nie gevind nie.
Deel
Lees GENESIS 38GENESIS 38:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Juda: “Laat sy die goed hou. Netnou maak ek nog 'n gek van my. Ek sou die boklam stuur, maar jy kon die vrou nie kry nie.”
Deel
Lees GENESIS 38