YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 38:10

GENESIS 38:10 Die Boodskap (DB)

Dit het die Here baie ongelukkig gemaak. Hy het Onan ook vroeg laat sterf.

Deel
Lees GENESIS 38

GENESIS 38:10 Bybel vir almal (ABA)

Wat Onan gedoen het, was verkeerd. Die Here was ontevrede daaroor en Hy het vir Onan ook laat sterf.

Deel
Lees GENESIS 38

GENESIS 38:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En dit was verkeerd in die oë van die HERE wat hy gedoen het; daarom het Hy hom ook laat sterwe.

Deel
Lees GENESIS 38

GENESIS 38:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar wat Onan gedoen het, was verkeerd in die oë van die Here, en Hy het ook vir hom laat sterf.

Deel
Lees GENESIS 38

GENESIS 38:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wat hy gedoen het, was verkeerd in die oë van die HERE, en Hy het ook hom laat sterf.

Deel
Lees GENESIS 38

GENESIS 38:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die ding wat hy gedoen het, was verkeerd in die oë van die HERE; daarom het Hy hom ook gedood.

Deel
Lees GENESIS 38

GENESIS 38:10 Die Boodskap (DB)

Dit het die Here baie ongelukkig gemaak. Hy het Onan ook vroeg laat sterf.

Deel
Lees GENESIS 38

GENESIS 38:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir die HERE was dit ’n slegte ding dat hy nie vir sy broer ’n kind wou verwek nie. Daarom het die HERE Onan ook laat sterf.

Deel
Lees GENESIS 38
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's