GENESIS 37:29
GENESIS 37:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe Ruben later terugkom om Josef uit die put te haal, was Josef nie meer daar nie. Hy skeur sy klere en
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:29 Bybel vir almal (ABA)
Toe Ruben terugkom by die put en sien dat Josef nie meer in die put is nie, was hy baie hartseer. Hy het sy klere geskeur.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Ruben by die put terugkom, was Josef nie in die put nie! Daarop skeur hy sy klere
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Ruben terugkom by die put, was Josef nie daar nie. Ruben het sy klere geskeur
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Ruben terugkeer na die opgaarput, kyk, toe is Josef nie meer in die opgaarput nie. Hy het sy klere geskeur
Deel
Lees GENESIS 37