YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 37:19

GENESIS 37:19 Bybel vir almal (ABA)

Hulle het vir mekaar gesê: “Daar kom die groot dromer aan.

Deel
Lees GENESIS 37

GENESIS 37:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hulle het vir mekaar gesê: Daar kom daardie dromer aan!

Deel
Lees GENESIS 37

GENESIS 37:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het naamlik vir mekaar gesê: “Kyk, daar kom die ou dromer aan.

Deel
Lees GENESIS 37

GENESIS 37:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hulle het vir mekaar gesê: “Kyk, daar kom daardie bobaasdromer aan!

Deel
Lees GENESIS 37

GENESIS 37:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hulle sê vir mekaar: Kyk, hier kom die dromer.

Deel
Lees GENESIS 37

GENESIS 37:19 Die Boodskap (DB)

Hulle het vir mekaar gesê: “Dit is mos die ou dromer wat hier aangestap kom.

Deel
Lees GENESIS 37

GENESIS 37:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hier kom daardie dromer!” het hulle uitgeroep.

Deel
Lees GENESIS 37
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's