GENESIS 37:15
GENESIS 37:15 Bybel vir almal (ABA)
Josef het in die veld geloop, en 'n man het hom gesien. Die man vra toe vir hom: “Wat soek jy?”
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop kry 'n man hom terwyl hy in die veld ronddwaal, en die man vra hom: Wat soek jy?
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het daar in die veld rondgesoek, en toe kom 'n man by hom en dié vra vir hom: “Wat soek jy?”
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Man het hom daar gekry; kyk, hy was aan die ronddwaal in die veld. Die man vra hom toe: “Wat soek jy?”
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En 'n sekere man het hom gekry, en kyk, hy het in die veld rondgedwaal; en die man het hom gevra en gesê: Wat soek jy?
Deel
Lees GENESIS 37