GENESIS 37:13
GENESIS 37:13 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het vir Josef gesê: “Jou broers pas die skape en bokke op in Sigem. Jy moet na hulle toe gaan.” Josef het gesê: “Goed, Pa, ek sal gaan.”
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Israel vir Josef: Pas jou broers nie die vee op by Sigem nie? Kom, laat ek jou na hulle toe stuur. En hy antwoord hom: Hier is ek!
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Israel vir Josef: “Kyk, jou broers pas die kleinvee op in Sigem. Ek wil jou na hulle toe stuur.” Josef het geantwoord: “Goed, Pa!”
Deel
Lees GENESIS 37