GENESIS 34:29
GENESIS 34:29 Bybel vir almal (ABA)
Simeon en Levi het al die goed gevat wat in die huise was, ook al die kinders en vroue. Hulle het alles saam met hulle weggevat.
Deel
Lees GENESIS 34GENESIS 34:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En al hulle goed en al hulle kinders en hulle vroue het hulle as gevangenes weggevoer en as buit, en ook alles wat in die huise was.
Deel
Lees GENESIS 34GENESIS 34:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ja, hulle het alles geplunder wat daar in die stad was, hulle het alles wat in die huise was, buitgemaak; ook die kinders en vrouens is as gevangenes saamgevat.
Deel
Lees GENESIS 34