GENESIS 34:27
GENESIS 34:27 Bybel vir almal (ABA)
Jakob se seuns het by die dooie mans verbygegaan en hulle het al die goed van die mense in die stad gevat omdat Sigem hulle suster verkrag het.
GENESIS 34:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die seuns van Jakob het op die gesneuweldes afgekom en die stad geplunder, omdat hulle hulle suster onteer het.
GENESIS 34:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jakob se seuns het toe op die slagoffers toegesak en die stad geplunder omdat hulle suster daar onteer is
GENESIS 34:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die seuns van Jakob het op die gesneuweldes toegesak en die dorp geplunder, omdat hulle hulle suster onteer het.
GENESIS 34:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die seuns van Jakob het op die gesneuweldes afgekom en die stad geplunder, omdat hulle hul suster verontreinig het.