GENESIS 34:1
GENESIS 34:1 Bybel vir almal (ABA)
Dina was Jakob en Lea se dogter. Sy het gaan kuier by die ander meisies wat daar naby gewoon het.
Deel
Lees GENESIS 34GENESIS 34:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Dina, die dogter van Lea, wat sy vir Jakob gebaar het, het uitgegaan om die dogters van die land te leer ken.
Deel
Lees GENESIS 34GENESIS 34:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dina, die dogter wat deur Lea vir Jakob in die wêreld gebring is, het op 'n keer gaan kuier by die dogters van die omgewing.
Deel
Lees GENESIS 34