GENESIS 32:8
GENESIS 32:8 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê: “As Esau die een groep aanval, dan sal die ander groep miskien kan vlug.”
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want hy het gedink: As Esau op die een laer afkom en dit verslaan, sal die laer wat oorbly, vryraak.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
want hy het gedink: as Esau by die eerste groep kom en dit uitwis, kan die ander groep dalk wegkom.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het gedink: As Esau op die een kamp afkom en dit aanval, kan die kamp wat oorbly, ontvlug.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en gesê: As Esau by die een skare kom en dit verslaan, dan sal die ander bende wat oorbly, ontsnap.
Deel
Lees GENESIS 32