GENESIS 32:23
GENESIS 32:23 Bybel vir almal (ABA)
Hy het hulle deur die rivier laat gaan en daarna het hy ook sy diere deur die rivier laat gaan.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
hy het hulle geneem en hulle deur die rivier laat trek, ook laat deurtrek wat aan hom behoort het.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles wat hy besit, laat deurgaan.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het hulle geneem, hulle deur die spruit laat gaan, en alles wat aan hom behoort, laat deurgaan.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het hulle geneem en hulle oor die spruit gestuur en wat hy gehad het, gestuur.
Deel
Lees GENESIS 32