GENESIS 32:21
GENESIS 32:21 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het eers die presente gestuur en toe het hy self gegaan. Hy het daardie nag in die kamp gebly.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het die geskenk dan voor hom uit gegaan, maar hy self het dié nag in die laer gebly.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
So is die geskenk voor Jakob uit gestuur, maar hy het die aand in die kamp oorgebly.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die geskenk het voor hom uit gegaan, maar hy self het daardie nag in die kamp oornag.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het die geskenk voor hom uit gegaan en self die nag in die geselskap oorgebly.
Deel
Lees GENESIS 32