GENESIS 32:15
GENESIS 32:15 Bybel vir almal (ABA)
30 kameel-koeie en hulle kalwers, 40 koeie en 10 bulle, 20 donkie-merries en 10 donkie-hingste.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dertig kameelkoeie wat in die melk was, met hulle kalfies, veertig koeie en tien bulle, twintig eselinne en tien jong esels
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
dertig kameelkoeie met kalwers, veertig koeie en tien bulle, twintig donkiemerries en tien hingste.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
dertig kameelkoeie in melk met hulle kalwers, veertig koeie en tien bulle, twintig donkiemerries en tien donkiehingste.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dertig melk kamele met hulle vullens, veertig koeie en tien bulle, twintig esels en tien vullens.
Deel
Lees GENESIS 32