GENESIS 32:13
GENESIS 32:13 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het daardie nag daar geslaap. Hy het van sy goed geneem en hy het 'n present vir sy broer Esau gestuur.
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het die nag daar oorgebly en van wat in sy besit was, 'n geskenk geneem vir sy broer Esau
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jakob het daar oornag en die volgende môre vat hy toe uit sy besitting 'n geskenk vir sy broer Esau
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakob het daardie nag daar oorgebly. Toe het hy uit wat hy bekom het, vir sy broer Esau 'n geskenk gehaal
Deel
Lees GENESIS 32GENESIS 32:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het daardie selfde nag daar oornag; en van wat by hom gekom het, het hy 'n geskenk vir sy broer Esau geneem
Deel
Lees GENESIS 32