YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 32:11

GENESIS 32:11 Bybel vir almal (ABA)

Here, beskerm my asseblief teen my broer Esau, want ek is bang vir hom. Ek is bang dat hy my en die vroue en kinders sal aanval.

Deel
Lees GENESIS 32

GENESIS 32:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Red my tog uit die hand van my broer, uit die hand van Esau, want ek is bang vir hom, dat hy sal kom en my doodslaan, die moeder saam met die kinders.

Deel
Lees GENESIS 32

GENESIS 32:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Red my tog uit die mag van my broer Esau, ek is bang vir hom. Hy kan dalk kom en my doodmaak, en ook die moeders en kinders.

Deel
Lees GENESIS 32

GENESIS 32:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Red my asseblief uit die hand van my broer, uit die hand van Esau, want ek is bang vir hom. Anders kom hy en verslaan my – die ma's saam met die kinders.

Deel
Lees GENESIS 32

GENESIS 32:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Red my tog uit die hand van my broer, uit die hand van Esau, want ek vrees hom, dat hy nie sal kom en my en die moeder met die kinders sal slaan nie.

Deel
Lees GENESIS 32

GENESIS 32:11 Die Boodskap (DB)

Here, ek is te klein vir u groot liefde. U was baie goed vir my en ek het dit nie verdien nie. Destyds is ek oor die Jordaan met net my kierie. Vandag het ek so baie besittings dat die twee kampe sommer vol staan.

Deel
Lees GENESIS 32

GENESIS 32:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, red my tog asseblief uit die hand van my broer Esau. Ek is bang dat hy kom om my, my vroue en my kinders dood te maak.

Deel
Lees GENESIS 32
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's