GENESIS 31:41
GENESIS 31:41 Bybel vir almal (ABA)
Ek het nou 20 jaar vir jou gewerk. Ek het 14 jaar lank gewerk om jou twee dogters te kry, en ses jaar om skape en bokke van jou te kry. Jy het my betaling tien maal verander.
Deel
Lees GENESIS 31GENESIS 31:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Twintig jaar was ek nou in u huis; veertien jaar het ek u gedien vir u twee dogters en ses jaar vir u kleinvee; en u het my loon tien maal verander.
Deel
Lees GENESIS 31GENESIS 31:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dis nou twintig jaar dat ek in u huis is: veertien jaar het ek vir u gewerk vir u twee dogters en ses vir kleinvee uit u trop, en u het my betaling kort-kort verander.
Deel
Lees GENESIS 31