GENESIS 31:4
GENESIS 31:4 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het toe vir Ragel en Lea laat roep na die veld waar hy by sy skape en bokke was.
Deel
Lees GENESIS 31GENESIS 31:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe stuur Jakob en laat Ragel en Lea veld toe roep na sy kleinvee
Deel
Lees GENESIS 31GENESIS 31:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe laat Jakob vir Ragel en Lea veld toe roep, na sy kleinvee toe.
Deel
Lees GENESIS 31GENESIS 31:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakob het Ragel en Lea ontbied na die veld toe, na sy kleinvee toe
Deel
Lees GENESIS 31GENESIS 31:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jakob gestuur om Ragel en Lea na die veld na sy kleinvee geroep.
Deel
Lees GENESIS 31