GENESIS 31:29
GENESIS 31:29 Bybel vir almal (ABA)
Ek kan jou straf as ek wil, maar die God van julle pa het gisteraand met my gepraat en gesê: ‘Jy moet pasop wat jy vir Jakob sê, dit maak nie saak of dit goed of sleg is nie.’
Deel
Lees GENESIS 31GENESIS 31:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is in my mag om julle skade aan te doen, maar die God van julle vader het verlede nag met my gespreek en gesê: Pas nou op om met Jakob geen goed of kwaad te spreek nie.
Deel
Lees GENESIS 31GENESIS 31:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het die mag om julle kwaad aan te doen, maar die God van jou voorvaders het verlede nag vir my gesê: ‘Wees versigtig met wat jy vir Jakob sê.’
Deel
Lees GENESIS 31