GENESIS 31:27
GENESIS 31:27 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom het jy soos 'n skelm gevlug en my bedrieg en niks gesê nie? Ek sou jou laat gaan het en ons sou vrolik gewees het. “Ons sou gesing het en musiek gemaak het met tamboeryne en liere.
GENESIS 31:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waarom het jy stilletjies gevlug en my mislei en my dit nie vertel nie, dat ek jou met vrolikheid en liedere, met tamboeryn en siter kon weggebring het?
GENESIS 31:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waarom het jy in die geheim gevlug? Jy het my bedrieg en my niks vertel nie. Ek sou jou laat vertrek het met 'n fees en met liedere, met tamboeryne en met liere.
GENESIS 31:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarom het jy in die geheim gevlug en my vertroue geskend? Jy het my nie ingelig nie. Ek sou jou weggesien het met vreugde en liedere, met tamboeryne en liere.
GENESIS 31:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarom het jy in die geheim weggevlug en van my gesteel; en het my nie gesê dat ek jou kon weggestuur het met vrolikheid en met liedere, met tameletjie en met siter nie?