GENESIS 31:15
GENESIS 31:15 Bybel vir almal (ABA)
Hy doen met ons soos hy doen met mense van ander volke. Hy het ons lank gelede aan jou verkoop en hy het die geld opgebruik.
Deel
Lees GENESIS 31GENESIS 31:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Word ons nie deur hom as vreemdelinge beskou nie? Want hy het ons verkoop en die geld wat deur ons verkry is, geheel en al deurgebring.
Deel
Lees GENESIS 31GENESIS 31:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons word deur Pa as vreemdelinge beskou. Hy het ons verkoop en die geld opgebruik.
Deel
Lees GENESIS 31GENESIS 31:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Is ons nie deur hom as vreemdes beskou nie? Want hy het ons verkoop, en ons koopprys ook volledig opgebruik.
Deel
Lees GENESIS 31GENESIS 31:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Word ons nie van hom as vreemdelinge gereken nie? want Hy het ons verkoop en ook ons geld heeltemal opgeëet.
Deel
Lees GENESIS 31