GENESIS 30:9
GENESIS 30:9 Bybel vir almal (ABA)
Lea kon nie meer kinders kry nie. Sy neem toe haar slavin Silpa en sy gee haar vir Jakob om sy vrou te wees.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Lea sien dat sy opgehou het met baar, neem sy haar slavin Silpa en gee haar aan Jakob as vrou.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Lea besef sy bring nie meer kinders in die wêreld nie, het sy haar slavin Silpa gevat en vir Jakob gegee as vrou.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Lea sien dat sy opgehou het om kinders in die wêreld te bring, het sy Silpa, haar slavin, geneem en haar vir Jakob as vrou gegee.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Lea sien dat sy baar, het sy haar slavin Silpa geneem en Jakob vir haar as vrou gegee.
Deel
Lees GENESIS 30