GENESIS 30:7
GENESIS 30:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bilha die slavin van Ragel het weer swanger geword en 'n tweede seun vir Jakob in die wêreld gebring.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:7 Bybel vir almal (ABA)
Ragel se slavin Bilha het weer swanger geword en sy het nog 'n seun vir Jakob gekry.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Bilha, die slavin van Ragel, het weer bevrug geword en vir Jakob 'n tweede seun gebaar.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Bilha, die slavin van Ragel, het weer swanger geword en vir Jakob 'n tweede seun in die wêreld gebring.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Bilha, die slavin van Ragel, het weer swanger geword en vir Jakob 'n tweede seun gebaar.
Deel
Lees GENESIS 30