GENESIS 30:36
GENESIS 30:36 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê hulle moet daardie diere wegvat van Jakob, so ver soos 'n mens in drie dae kan loop. Jakob moes Laban se ander skape en bokke oppas.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het 'n afstand van drie dae bepaal tussen hom en Jakob; en Jakob het die orige kleinvee van Laban opgepas.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het hierdie trop van hom op 'n afstand van drie dae se trek van Jakob af laat oppas. Jakob self het Laban se ander vee opgepas.
Deel
Lees GENESIS 30