GENESIS 3:5
GENESIS 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken.
GENESIS 3:5 Bybel vir almal (ABA)
God het dit gesê omdat Hy weet dat as julle daarvan eet, dan sal julle alles verstaan. Julle sal soos God word en julle sal weet wat is goed en wat is sleg.”
GENESIS 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken.
GENESIS 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar God weet dat julle oë sal oopgaan die dag as julle van daardie boom eet en dan sal julle soos God wees deurdat julle alles kan ken.”
GENESIS 3:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar God weet dat die dag wanneer julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan. Dan sal julle word soos God, wat goed en kwaad ken.”
GENESIS 3:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want God weet dat die dag as julle daarvan eet, julle oë geopen sal word, en julle soos gode sal wees deur goed en kwaad te ken.