YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 3:21

GENESIS 3:21 Bybel vir almal (ABA)

Die Here God het velle geneem en Hy het vir die mens en sy vrou klere gemaak en dit vir hulle aangetrek.

Deel
Lees GENESIS 3

GENESIS 3:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die HERE God het vir die mens en sy vrou rokke van vel gemaak en hulle dit aangetrek.

Deel
Lees GENESIS 3

GENESIS 3:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die Here God vir die mens en sy vrou velklere gemaak, en hulle dit aangetrek.

Deel
Lees GENESIS 3

GENESIS 3:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE God het daarna vir die mens en sy vrou rokke van vel gemaak en dit vir hulle aangetrek.

Deel
Lees GENESIS 3

GENESIS 3:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ook vir Adam en sy vrou het die HERE God rokke van velle gemaak en dit aangetrek.

Deel
Lees GENESIS 3

GENESIS 3:21 Die Boodskap (DB)

Die Here God het toe vir Adam en Eva klere van vel gemaak en dit vir hulle aangetrek.

Deel
Lees GENESIS 3

GENESIS 3:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die HERE God vir die mens en sy vrou klere van vel gemaak en hulle dit laat aantrek.

Deel
Lees GENESIS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's