YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 3:20

GENESIS 3:20 Bybel vir almal (ABA)

Die mens het sy vrou Eva genoem, want sy het die ma geword van al die mense.

Deel
Lees GENESIS 3

GENESIS 3:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die mens het sy vrou Eva genoem, omdat sy moeder geword het van alles wat lewe.

Deel
Lees GENESIS 3

GENESIS 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mens het sy vrou Eva genoem; sy was die moeder van al die mense.

Deel
Lees GENESIS 3

GENESIS 3:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die mens het sy vrou “Eva” genoem, want sy is die een wat die moeder geword het van almal wat lewe.

Deel
Lees GENESIS 3

GENESIS 3:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Adam het die naam van sy vrou Eva genoem; want sy was die moeder van al die lewendes.

Deel
Lees GENESIS 3

GENESIS 3:20 Die Boodskap (DB)

Die man het sy vrou Eva genoem, want uit haar is al die latere geslagte mense gebore.

Deel
Lees GENESIS 3

GENESIS 3:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mens het sy vrou Eva genoem omdat sy die moeder sou word van alle mense op die hele aarde.

Deel
Lees GENESIS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's