GENESIS 3:16
GENESIS 3:16 Bybel vir almal (ABA)
Vir die vrou het die Here God gesê: “Ek sal jou baie swaar laat kry wanneer jy swanger is. Jy sal baie swaar kry wanneer jou kinders gebore word. Jy sal altyd jou man begeer. Jou man sal jou hoof wees.”
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aan die vrou het Hy gesê: Ek sal grootliks vermeerder jou moeite en jou swangerskap; met smart sal jy kinders baar; en na jou man sal jou begeerte wees, en hý sal oor jou heers.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die vrou het die Here God gesê: “Ek sal jou baie swaar laat kry met jou swangerskappe: met pyn sal jy kinders in die wêreld bring. Na jou man sal jy hunker, en hy sal oor jou heers.”
Deel
Lees GENESIS 3