GENESIS 3:13 - Compare All Versions
GENESIS 3:13 ABA (Bybel vir almal)
Die Here God vra toe vir die vrou: “Wat het jy gedoen?” En die vrou sê: “Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.”
GENESIS 3:13 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Daarop sê die HERE God aan die vrou: Wat het jy nou gedoen? En die vrou antwoord: Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.
GENESIS 3:13 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe vra die Here God vir die vrou: “Wat het jy nou gedoen?” en sy sê: “Die slang het my mislei, en ek het geëet.”
GENESIS 3:13 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die HERE God vra toe vir die vrou: “Wat het jy nou gedoen?” Die vrou het geantwoord: “Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.”
GENESIS 3:13 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE God sê vir die vrou: Wat is dit wat jy gedoen het? En die vrou sê: Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.
GENESIS 3:13 DB (Die Boodskap)
Die Here God vra toe vir die vrou: “Hoekom het jy dit gedoen?” Sy het geantwoord: “Dit is die slang se skuld. Hy het my om die bos gelei, toe het ek van die vrugte geëet.”
GENESIS 3:13 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Daarop vra die HERE God vir die vrou: “Hoe kon jy so ’n ding doen?” “Die slang het my bedrieg,” antwoord sy. “Dis hoekom ek geëet het.”