GENESIS 3:12
GENESIS 3:12 Bybel vir almal (ABA)
Die mens het gesê: “Ú het die vrou vir my gegee. Dit is sý wat vir my van die vrugte gegee het, en ek het daarvan geëet.”
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die mens antwoord: Die vrou wat U gegee het om by my te wees, sy het my van die boom gegee, en ek het geëet.
Deel
Lees GENESIS 3GENESIS 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mens het geantwoord: “Die vrou wat U my gegee het om my by te staan, sy het vir my van die boom se vrugte gegee, en ek het geëet.”
Deel
Lees GENESIS 3