GENESIS 29:30
GENESIS 29:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het ook by Ragel ingegaan en Ragel ook meer liefgehad as Lea. En hy was by hom nóg sewe jaar in diens.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:30 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het ook met Ragel seks gehad, en hy was meer lief vir Ragel as vir Lea. Hy het nog sewe jaar lank vir Laban gewerk.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jakob het ook met Ragel gemeenskap gehad. Hy het vir Ragel baie liewer gehad as vir Lea en nog sewe jaar by Laban gewerk.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakob het ook by Ragel ingegaan. Hy het dan ook vir Ragel meer liefgehad as vir Lea. So het hy 'n verdere sewe jaar by Laban gewerk.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het ook by Ragel ingegaan en Ragel ook meer liefgehad as Lea, en nog sewe jaar by hom gedien.
Deel
Lees GENESIS 29