GENESIS 29:26
GENESIS 29:26 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Laban: “Hier by ons laat ons nie die jongste dogter voor die oudste trou nie.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Laban antwoord: Dit is hier by ons nie die gewoonte om die jongste voor die oudste weg te gee nie.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laban het geantwoord: “By ons is dit nie die gebruik dat 'n mens jou jongste dogter voor die oudste laat trou nie.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laban het geantwoord: “Dit word nie hier by ons so gedoen nie – om die jongste dogter voor die eersgeborene af te gee nie.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Laban: So moet dit nie in ons land gedoen word om die jongste voor die eersgeborene te gee nie.
Deel
Lees GENESIS 29