GENESIS 29:24
GENESIS 29:24 Bybel vir almal (ABA)
Laban het sy slavin Silpa vir sy dogter Lea gegee.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Laban het aan haar sy slavin Silpa gegee, naamlik aan sy dogter Lea, as slavin.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laban het sy slavin Silpa vir sy dogter Lea as persoonlike slavin saamgegee.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
(Laban het vir haar, vir sy dogter Lea, sy slavin Silpa as slavin gegee.)
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laban het aan sy dogter Lea, sy slavin Silpa, as slavin gegee.
Deel
Lees GENESIS 29