GENESIS 29:23
GENESIS 29:23 Bybel vir almal (ABA)
Maar daardie aand het Laban sy dogter Lea vir Jakob gegee. Jakob het seks gehad met Lea.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar in die aand het hy sy dogter Lea geneem en haar na hom gebring; en hy het by haar ingegaan.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar die aand van die troue het hy sy dogter Lea gevat en haar na Jakob toe gebring, en hy het met haar gemeenskap gehad.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe dit aand word, het hy sy dogter Lea geneem en haar vir Jakob gebring. Hy het toe by haar ingegaan.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Teen die aand het hy sy dogter Lea geneem en haar na hom gebring; en hy het by haar ingegaan.
Deel
Lees GENESIS 29