GENESIS 29:11
GENESIS 29:11 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het vir Ragel gesoen en hy het begin huil.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jakob het Ragel gesoen en sy stem verhef en geween.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het Jakob vir Ragel gesoen en toe het hy begin huil.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakob het Ragel gesoen en hardop gehuil.
Deel
Lees GENESIS 29GENESIS 29:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jakob het Ragel gesoen en sy stem verhef en geween.
Deel
Lees GENESIS 29