GENESIS 26:34
GENESIS 26:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Esau veertig jaar oud was, het hy Jehudit, die dogter van Beëri, die Hetiet, as vrou geneem, en ook Basemat, die dogter van Elon, die Hetiet.
GENESIS 26:34 Bybel vir almal (ABA)
Toe Esau 40 jaar oud was, het hy getrou met twee vroue. Die een vrou was Jehudit, die dogter van Beëri, en die ander vrou was Basemat, die dogter van Elon. Altwee vroue was Hetiete.
GENESIS 26:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Esau veertig jaar oud was, het hy Judit, die dogter van Beëri, die Hetiet, vir hom as vrou geneem, en Basmat, die dogter van Elon, die Hetiet.
GENESIS 26:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Esau veertig was, het hy getrou met Jehudit dogter van Beëri, 'n Hetiet, en met Basemat dogter van Elon, 'n Hetiet.
GENESIS 26:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Esau was veertig jaar oud toe hy Judit, die dogter van Beëri, die Hetiet, en Basmat, die dogter van Elon, die Hetiet, as vrou geneem het.